Rassie van der Dussen
4 years
Max, ek ondersteun BLM, ek is teen alle moorde, fisiese, karakter-, en kulturele moord. Ek ondersteun gelyke geleenthede vir almal. Omdat ek BLM ondersteun beteken dit nie dat ek geweld of Marxisme ondersteun nie, ek weier dus om deur mense geΓ«tiketteer te word. Viva Afrika! πΏπ¦