A godforsaken land where nothing is simple.
@pietcroucamp
encountered oppression, aggression, distrust and bigotry in Israel and Gaza nearly four decades ago, and says little has changed:
#israel
#gaza
In the crucible with Oscar Pistorius |
@anneliseburgess
, the Pistorius family's former media manager, reflects for the first time on the court case and the rapacious worldwide interest that consumed her for almost four years.
How ironic that in the week a minister accused the private sector of being opposed to SA's development, a Harvard study found the party and government she represents are behind the country's decline, writes
@pietcroucamp
.
Why does the whole country know that almost all of the services the state is supposed to provide are deteriorating daily, but the government does not see this as a crisis? asks
@MaxduPreez
:
The ANC must be replaced as the governing party next year if SA's downward spiral is to be halted. But be careful what you wish for, writes
@MaxduPreez
.
Yes, unfortunately, there are still English speakers who believe most Afrikaners are rather crude and ignorant. But such ethnic chauvinism and stereotyping are a worldwide phenomenon, writes
@MaxduPreez
:
Strong voices from Luthuli House and the national working committee, rather than pressure from the West, have played a major role in the government's rethink of South Africa's relationship with Russia, argues
@pietcroucamp
:
Social media is so full of bad news that sometimes you want to flee to the mountains. After a few sessions of doom-scrolling,
@HermLategan
came across a Facebook page, Reasons for returning to South Africa.
Russia, the peace initiative and the arms dealer:
@MaxduPreez
looks at new information about the South African company Paramount's alleged involvement in
#Russia
:
Rosa Kruger is the first (and only) South African in Decanter's Hall of Fame.
@anneliseburgess
talks to her about her journey from journalist to international wine star:
#thinkforyourself
GRATIS OM TE LEES | Nie net betaal Suid-Afrika ten duurste vir die 217 Kubaanse medici wat pas in die land aangekom het nie, maar dit blyk ook dat 23 van hulle positief getoets is vir die coronavirus, skryf Elsabé Brits.
@elsabebrits
From cutting edge political analysis to expert opinion, features, columns, essays, books, music and lekker lifestyle, a new online edition of goes live every Friday. Try us out. We are completely free to read!
The most independent voice in the Afrikaans media is now available in English. From cutting edge political analysis to expert opinion, features, columns, essays, books, music and lekker lifestyle, a new online edition of goes live every Friday. Try us out. We are completely free…
Ukraine has sunk at least 21 of Russia's most advanced combat vessels while capturing another seven. So what is it that South Africa hopes to learn from Russia about naval warfare?
The charter is better off without the DA | Leon Schreiber and Co's way of doing things puts untenable pressure on the coalition agreement negotiated at Kempton Park, writes
@pietcroucamp
:
The vagus nerve is having a big scientific moment, says
@anneliseburgess
, with research suggesting that stimulating this sensory link between the brain and the body could be the key to treating many illnesses and ailments:
#thinkforyourself
As ons dit nie voor Covid-19 besef het nie, besef ons dit nou: Die ANC is vandag eintlik maar net so korrup as wat dit onder Zuma was, dis dalk net effens minder kru, skryf Max du Preez.
@MaxduPreez
As ’n staatshoof eers moet verduidelik dat van die lede van sy kabinet hom nie wil ondermyn nie en dat hy net ’n “mening” gehad het wat deur sy kabinet verwerp is, moet hy nie kla as die burgery dink hy is slap in die knieë nie.
@MaxduPreez
Annelize Visser gesels met die jong wiskunde-onderwyser wat die afgelope 270 dae elke oggend die pandemie sigbaar maak en jou herinner om versigtig en veilig te wees.
@AnnelizeVisser
@sugan2503
Vir lank het politici rasbeleid gebruik om mense te probeer ophef, maar dit het dikwels die teenoorgestelde tot gevolg gehad. Gwen Ngwenya bepleit ’n meritokrasie, verantwoordelik toegepas, om tot voordeel van almal in die samelewing te wees.
@GwenNgwenya
Lees nou: die eerste nuwe uitgawe van
@vryeweekblad
in 25 jaar, met die wapenskandaal, Zimbabwe,
@MaxduPreez
en
@Jaqqs
, Pik se spin, Bird-eiland, Brexit, Cyril en die ANC, en nog meer:
THE FOG OF WAR |
@MaxduPreez
remembers a terrorist who became prime minister, and wonders if a murderer with a gun is any more immoral than a murderer who drops bombs from a plane.
#thinkforyourself
#gaza
#israel
Along the well-known roads of politics, in this edition we also turn onto some roads less travelled; the ones that sometimes reward you with a new bounce in your step or a tear of joy. An edition not to be missed:
#thinkforyourself
Vir solank as wat Ace Magashule die kitaar in die ANC slaan, is Cyril Ramaphosa se gemompel oor korrupsie soos ’n boom wat in die oerwoud val, skryf Max du Preez.
@MaxduPreez
Vasbyt, mense. Moenie die doemprofete glo wat sê die Covid-19-krisis gaan ons in 'n mislukte staat en/of 'n rasoorlog dompel nie. Die wêreld gaan seker anders lyk hierna, maar dis nie Armageddon nie, skryf Max du Preez.
@MaxduPreez
Cyril Ramaphosa het die voordeel van 'wetenskaplikes en medici wat hom raad gee en 'n private sektor wat op ongeëwenaarde wyse tot die stryd teen Covid-19 bydra – en van sy vermoë om te luister, konsulteer en verenig, skryf Max du Preez.
@MaxduPreez
Assumptions about what made a South African doctor kill her three children in New Zealand are based on white arrogance and entitlement if not downright racism:
#thinkforyourself
#laurendickason
Die ANC is inherent verrot, die staat wankel en die ekonomie is bitter na aan ineenstorting, skryf Max du Preez. Ons is in ’n helse krisis. Ná 27 jaar in die mag het die ANC se verskonings baie dun geword.
@MaxduPreez
Ek sê ek is ’n Afrikaan omdat ek my nie met Europa of 'n ander vasteland of land vereenselwig nie. Ek assosieer heelhartiglik met die mense van Afrika. En ek dring daarop aan dat ek ’n eersteklasburger is soos enige ander Suid-Afrikaner, skryf
@MaxduPreez
Die pandemie het die slegste in die ANC na vore gebring. Die ongevoeligheid en irrasionaliteit van dekrete wat miljoene mense verarm en permanente skade aan die ekonomie aanrig, is onvergeeflik, meen Max du Preez.
@MaxduPreez
POLITIEKE NOTABOEK | Taliban-agtig. Ou Sowjet-styl. ’n Hunkering na totale beheer oor onderdane. Hoe anders moet ons die regulasies beskryf wat Nkosazana Dlamini-Zuma aangekondig het – om die staat van inperking te verlig, vra Max du Preez.
@MaxduPreez
Die EFF se gewelddadige optrede teen Clicks is ’n toets vir ons demokrasie. As Julius Malema en sy medeleiers met hulle aanstigting tot geweld gaan wegkom, gaan dit ’n rimpeleffek op ons politieke kultuur hê, skryf Max du Preez.
@MaxduPreez
When opera's world cup,
#Operalia
, was held at Artscape in Cape Town, South African soprano Nombulelo Yende (
@BuleloYende
) and mezzo-soprano Siphokazi Molteno showed it is not only in sport that our country excels.
#thinkforyourself
@operaliacomp
With its genocide application to the International Court of Justice, SA has reclaimed some of the Mandela era's moral high ground, writes
@MaxduPreez
.
@CIJ_ICJ
#thinkforyourself
| The most independent voice in the Afrikaans media is now available in English. A new online edition goes live every Friday. Try us out. We are completely free to read!
Hulle is dae lank op oop treintrokke vervoer of soos vee deur die veld aangejaag. Derduisende vroue en kinders is 120 jaar gelede ten tyde van die Anglo-Boereoorlog na die eerste Britse konsentrasiekampe geneem, skryf Elsabé Brits.
@elsabebrits
Hy was 26 toe hy die DA-burgemeester van Midvaal geword het. En vir sy 10 jaar aan die stuur, het die munisipaliteit skoon oudits gekry. Toe waai die jong DA-superster Action SA toe. Anneliese Burgess het met hom gesels.
@anneliseburgess
@BonganiBaloyiBB
Daar was laas met Nelson Mandela se dood so 'n nasionale uitstorting van hartseer, liefde, bewondering en herinnering: Shaleen Surtie-Richards is dood.
Siya wys toe ek moet die ander toks gooi dat hy kan teken, en die trane raak so bietjie meer. Ek het dit self in sy oë gesien; hy het vir my gesê: ‘Much love bra, ek weet van waaraf jy kom, ek was ook in dieselfde situasie.’ - Lebo Mogoma oor dáái oomblik.
South Africa is at the point where a few simultaneous triggers can unleash a broad instability that's going to be hard to bring under control, writes
@MaxduPreez
:
As jy vir een oomblik glo Julius Malema, Tony Yengeni en Kie. het by Jacob Zuma gaan tee drink om hom te oorreed om die Grondwet te respekteer, sal jy seker ook glo die maan is van kaas gemaak, skryf Max du Preez.
@MaxduPreez
Dit is moontlik – ek dink dit is reg – om hard en duidelik te sê iets daadwerkliks moet aan plaasveiligheid gedoen word én om in dieselfde asem te sê Black Lives Matter, skryf Max du Preez.
@MaxduPreez
POLITIEKE NOTABOEK | Nee, Ace is nie skielik hoofseun nie. En Julius skuil nie onder die bed nie. En Nkosazana wil nie president word nie. In die ANC is dit elke bliksem vir homself en al die hoere in die hoek, skryf Max du Preez.
@MaxduPreez
Vir byna drie dekades al help Gift of the Givers waar daar vloede, tsoenami’s, aardbewings, oorloë, ontvoerings en droogtes is. Nou is dit Covid-19.. Anneliese Burgess praat met die man agter dit alles, Imtiaz Sooliman.
@anneliseburgess
@GiftoftheGivers
Wanneer wit Suid-Afrikaners hulle misnoeë met die ANC-regering in ras- en rassistiese terme uitspreek, verminder hulle jou en my ruimte om geldige kritiek te lewer, skryf Max du Preez.
@MaxduPreez
Die skrywer, digter, joernalis en pianis wie se romantitel Ons is nie almal so nie, deel van die volksjargon geword het, is oorlede. Jeanne Goosen was 81 jaar oud. Hier is Deborah Steinmair se blik op Goosen wat in Januarie in Vrye Weekblad verskyn het.
Oor die wêreld heen help Gift of the Givers waar die nood druk. Nou weer is hulle aan die voorpunt in die stryd teen Covid-19. Anneliese Burgess vertel meer oor die dokter dit op die been gebring het.
@anneliseburgess
@GiftoftheGivers
My sterkste reaksie op die nederlaag wat Donald Trump in die Amerikaanse verkiesing gely het, is dit: Mag dit vir goedkoop populisme oral ter wêreld 'n slag wees, skryf Max du Preez.
@MaxduPreez
Jacob Zuma: Om te dink dié kuggende, stamerende ou sot met al sy leuens, kwaadwillige skinderstories en absurde ontkennings was nege jaar lank ons president! MAX DU PREEZ het Jacob Zuma se vertoning voor die Zondo-kommissie dopgehou
Goud by die Statebondspele, staanplek op die podium by die Wêreldkampioenskap en net 'n week gelede nóg goud by die eerste byeenkoms van die FINA Wêreldbeker-reeks. LIRYN DE JAGER berig oor Tatjana Schoenmaker, SA se nuwe koningin van die swembad .
Ons moet mense op grond van meriete aanstel, veral in staatsbeheerde organisasies. En ons moet belê in nuwe infrastruktuur en nie ou besighede soos die SAL die hele tyd red nie, sê Michael Jordaan aan Anneliese Burgess.
@anneliseburgess
@MichaelJordaan