kykNET TV Profile Banner
kykNET TV Profile
kykNET TV

@kykNETtv

110,165
Followers
1,120
Following
6,550
Media
53,651
Statuses

kykNET Premium is ’n topgehalte-televisiekanaal wat kykers boei met inspirerende stories en skitterende vermaak in elke genre – DStv-kanaal 144.

Suid-Afrika
Joined July 2010
Don't wanna be here? Send us removal request.
@kykNETtv
kykNET TV
6 years
🤣🤣🤣Ons kan nie genoeg kry nie!  Skakel elke Dinsdag om 17:30 in vir #Elders . @CharleneBrouwer @katvis22 @NielvDev @MnetCorporate @DStv
7
132
1K
@kykNETtv
kykNET TV
6 years
Kyk hier na 'n paar snaakse oomblikke vanuit #Elders : Die Camino. 👉 @CharleneBrouwer @katvis22 @NielvDev
8
62
582
@kykNETtv
kykNET TV
3 years
#kykNETGMR : 👀 🏈 Hier is wat dié week vir Die Stryders voorlê.👇
1
3
370
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Met die Nacho Burger vanuit vanaand se episode van #JanBraai het ons ’n wye verskeidenheid geure wat mekaar aanvul en dan gee die nacho-tjips ook ’n bevredigende knars om die teksture in die maaltyd te verbreed. 🔥🍔 @JanBraai
2
6
357
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Wil jy op televisie verskyn? 📺 Dan waarvoor wag jy??? 👇👇 Skryf nou in vir die #KwarantynDans -uitdaging en staan 'n kans om gekies te word deur #SpanLeRoux & #SpanScheepers om deel te vorm van die Kwarantyn-inleiding voor elke hoogtepunte-episode. 🤩🤩
3
9
287
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
@anzel_rabie gesels wyn, wingerd en kos elke Dinsdag om 17:30 in #AnzelInDieBoland . Skakel moreaand in vir 'n kuier by Oom Samie se winkel 🍷🍇
Tweet media one
0
12
256
@kykNETtv
kykNET TV
3 years
Ons kan nie wag om die braai aan te steek en hierdie #JanBraai resep te toets nie 🔥🍝 @JanBraai
0
4
252
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Loer hier na die heerlike seekos-gereg vanuit vanaand se episode van #Toegang 🍽🐟
2
6
238
@kykNETtv
kykNET TV
3 years
🚗 💰 Maak gereed vir #OnsKoopnKar wat eersdaags gaan begin op @kykNETtv !
1
3
235
@kykNETtv
kykNET TV
6 years
Het jy al vir jou gunsteling kunstenaar, groep of duo gestem? @kykNETNou @Ghoema2018 #GaanVirGoud
4
21
196
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Probeer hierdie Italiaanse gunsteling vanuit vanaand se episode van #Toegang 🍕🍕
2
8
244
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Kom vier saam met #Suidooster vanaand hul 1000ste episode 🥳🥳 @suidoostertv
1
9
230
@kykNETtv
kykNET TV
2 years
Kan jou geluk draai? Staan 'n kans om R50 000 te wen vanaf @Lotto_Star en #RHOPTA ! 💰💰 KLIK HIER 👇
4
15
238
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
#Kwarantyn : ❗❗ Hierdie is jou laaste kans om te stem vir #SpanScheepers en #SpanLeRoux ! Volg nou dadelik dié skakel om jou stem te laat geld.
3
8
218
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
AANDAG KYKERS: 💃🕺Jy het reggehoor, ja. Nou wil ons van jou hoor. Deel jou weergawe van dié dansie met ons op sosiale media deur die hutsmerk #KwarantynDans te gebruik.
0
10
212
@kykNETtv
kykNET TV
10 months
Vir 2023 trek dié reeks ’n splinternuwe braaivoorskoot aan met #Kokkedoor Vuur & Vlam wat op Donderdag 27 Julie om 20:00 begin. 🔥 🔥 KLIK HIER vir meer inligting. 👇 @KykKokkedoor
5
9
228
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
'n Oosterse gunsteling vanuit vanaand se episode van #Toegang 🍜🍽
1
3
203
@kykNETtv
kykNET TV
3 years
Daar is min goed so lekker soos 'n lekker koppie koffie of 'n medium-gaar stuk fillet. Probeer hulle saam met dié #NetKoffie resep ☕️🥩
5
1
199
@kykNETtv
kykNET TV
6 years
#Spoorloos : 😱Ons kuier agter die skerms by die verfilming van die nuwe kykNET-misdaadreeks... @Kim_Syster @AmaliaUys @Meiringlizz
2
15
182
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Wat het julle gedink van vanaand se eerste episode van #Elders : Pelgrimstog van Hoop? #pelgrimstogvanhoop #pilgrimage #houbenehou @katvis22
Tweet media one
1
3
176
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
🎭🎭Sondag om 17:30 gaan kuier #TMA by @LizzMeiring , maar onthou ook om in te skryf vir dié kompetisie 👉
4
8
171
@kykNETtv
kykNET TV
9 months
"Stop, wag, bly nog 'n bietjie" en maak seker om nóú die skakel te volg om te gaan in skryf vir #OpMyEish ! 👇 Dit is reg, vanjaar se alleenloper wat op soek is na liefde, is niemand anders as @BrendanPeyper nie. 😍😍
5
10
187
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
🤩🤩 Die tyd om te stem vir jou gunsteling familie in #Kwarantyn is nóú! Volg die skakel.
3
5
162
@kykNETtv
kykNET TV
5 years
🏯🏉Aandag alle #InJapanJa -aanhangers – @Vanesdutoit en @HamiltonWessels het báie belangrike nuus oor môre se #RWC2019 -finaal. 🤩
2
13
145
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Boere moet verseker dat hulle agter die omgewing kyk – hierdie is iets waarin Nolan Adams ten volle glo. Word geïnspireer deur sy storie in vanaand se episode van #OnsBoereOnsInspirasie om 21:00. 🐟🌍 @SARIETydskrif @gwkgroup @JohnDeere @McDonalds_SA
3
16
145
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
😱😱 #Spoorloos begin vanaf Dinsdag 14 Julie om 20:00 op die kassie draai.
2
9
145
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Kry hier die Ierse mosterd en kaas vark burger-resep vanaf vanaand se #JanBraai -kole 👇👇 @janbraai @DennyMushroomZA @BurgerKingZA
1
4
151
@kykNETtv
kykNET TV
7 years
Kyk dit eerste, eksklusief en heeltemal gratis! Vir episode 1 van, #Parlement Parlement klik hier: 👉 @ElanaAfrika
1
28
135
@kykNETtv
kykNET TV
5 years
. @waldimar bied sy mening oor die stand van die politiek in dié week se aflewering van #kykNETInGesprek . @knverslag
3
8
135
@kykNETtv
kykNET TV
7 years
🎬 Ons is op soek na #FliekNETFoendies om deel te neem aan ’n nuwe opwindende reeks! SKRYF IN 👉 @FIELIESH
Tweet media one
3
41
135
@kykNETtv
kykNET TV
5 years
Maak seker julle is môre voor die eindstryd ingeskakel vir #Geesvang en na die wedstryd vir #Eindfluitjie op @kykNETNou om die wedstryd in diepte te analiseer! 🏉🏆 @4KobusWiese @BreytonPaulse
0
9
123
@kykNETtv
kykNET TV
5 years
Klein verandering maak groot verskille. #Afskaal saai van vandag om 17:30 af. 🤸‍♂️🍏 @ElanaAfrika
1
8
130
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Loer hier na van die resepte vanuit vanaand se episode van #Toegang 🍤🥣
3
1
139
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Die nuwe seisoen van #AbsaMegaBoere skop af op 5 Oktober om 20:00, jy wil dit nie misloop nie 🌽 🌾
0
5
130
@kykNETtv
kykNET TV
6 years
Vir al daai briljante #facepalm -oomblikke. Dankie en #Bravo , @TraceyLange , @RobbieKruse & @reynardslabbert ! 👏👏👏
0
11
101
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
@GerrieOfficial wys ons Suid-Afrika se 5de grootste boom in Albertinia en leer ken die hoofstad van Aalwyne in vanaand se uitsending van #LeefJouReis 🗺 🌳
1
6
130
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Ons het 'n lekker verrassing vir julle...🤩🤩 @TimTT @leandiedurandt @MarcielHopkins1 @boersoeknvrou
1
11
130
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
#Fynskrif : Hierdie was seker meer ongemaklik vir Corné as vir ons 🙈🙈 #Awkward @rolandamarais
0
2
126
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
#JanBraai : Wanneer jy ’n bietjie wil uithaal en wys, is dit logies om verder te dink as ’n gewone burgerpattie. Jou hamburger verdien dan ’n lekker skyf filet-steak. Plus ’n gebraaide beesmurgbeen is net die ding om die sappigheid en geur aan te vul. 🍔🔥 @JanBraai
0
4
128
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
👏👏 #SpanLeRoux verduidelik hoekom jy vir hulle moet stem op #Kwarantyn !
2
4
128
@kykNETtv
kykNET TV
3 years
Hou hierdie spasie dop... 👀 Woensdag maak on ‘n opwindende aankondiging! 🙌
Tweet media one
2
3
126
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Dit is oomblikke soos hierdie, uit #LiefdeSonderGrense met @RianVanHeerden , wat aan ons hartsnare tokkel 😢😢
0
3
121
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
#kykNETGMR : Renate is groen van jaloesie op Simon en Lulu 🤢🤢 @GMR_kykNet
0
5
115
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
#SpanScheepers verduidelik hoekom jy vir hulle moet stem op #Kwarantyn ! 👏👏
1
1
116
@kykNETtv
kykNET TV
5 years
@toksvdl het ’n báie spesiale boodskap aan die @Springboks wat môreoggend om 11:00 teen @EnglandRugby in die #RWC2019 finaal speel!
1
11
115
@kykNETtv
kykNET TV
6 years
‘West coast is the best coast.’ Maak die gesegde ’n werklikheid met dié lekker 🐟-gereg. #EdikvanNantes @SARIETydskrif
3
9
99
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
#WaarInDieW êreld is @AnsuVisser hierdie week? Skakel in more om 20:30 om uit te vind of jy reg geraai het 😉. @FrannaJacobs @viljemaritz @Arno_Greeff @kykNETkie #kykNETFi ësta
1
11
117
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Wat was die resultaat van Christene se ervaring op #HMSMSM ?? 🥰❤️ @Vanesdutoit
0
3
112
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Die dag het uiteindelik aangebreek om @poppiefilm in rolprentteaters te sien! Julle gaan nie hierdie belewenis wil misloop nie! 🍿🍿 #PoppieNongenaFilm
2
11
109
@kykNETtv
kykNET TV
3 years
Maak reg vir 'n Italiaanse-braai met hier #JanBraai -resep vanuit vanaand se episode🔥🔥 @JanBraai
2
0
118
@kykNETtv
kykNET TV
6 years
#Kw êla vier ’n groot mylpaal – baie geluk!💃 @minki_vdwest
3
10
98
@kykNETtv
kykNET TV
3 years
"Ons hou vandag die familie van Ben Kruger en Binnelanders in ons gedagtes terwyl ons die enorme skok nuus van sy afsterwe verwerk. Ben was 'n baie geliefde mens en hierdie is 'n groot verlies vir ons bedryf.” Karen Meiring M-Net Direkteur: kykNET kanale 🖤 💙
11
36
123
@kykNETtv
kykNET TV
1 year
Klink 'n glasie: Hier is die ses dames van "Die Real Housewives van die Wynlande"! 🥂 🥂 Skakel vanaf 20 April 2023 in om kennis te maak met: Amy Kleinhans-Curd, Mariska Thorpe, Karen Schwendtke, Candice Bester, Michelle van Zyl en Anita Lloyd. 👇 #RHOWL
8
21
126
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Laat daar lig wees in vanaand se episode van #HuisLelieveld om 20:00 💡👌
1
0
115
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
So groot as wat die vreugde is van 'n kleinding, so groot is die verantwoordelikheid, veral die finansiële verantwoordelikheid vir #Binnelanders se Chanel en Danny. Lees hier meer 👇👇
0
2
112
@kykNETtv
kykNET TV
6 years
😱😱😱 Het ons reg gehoor? Sandra Prinsloo, @bobbyvjaarsveld , @CrystalDonna , @reynardslabbert , @Lea_Vivier_ én @Solomoncupi in een rolverdeling? LEES MEER: 👉👉👉
1
19
99
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
kykNET-kykers kan gerus wees – die grootste meederheid van die kykNET-programme sal uitgesaai word soos dit in die April-skedulering beplan is. Lees hier meer 👇👇
0
3
107
@kykNETtv
kykNET TV
5 years
#InJapanJa : 🇯🇵🏉 Vyfster-hotelle, asemrowende uitstappies en surf in Shizuoka – wáár kry @Vanesdutoit en @HamiltonWessels die krag? 😅 Kuier môre om 18:30 saam 📺.
1
10
105
@kykNETtv
kykNET TV
10 months
Splinternuwe, wêreldklas vermaak gaan #kykNET en @kykNETkie vuurwarm maak dié Julie. 👏 👏 KLIK HIER vir meer inligting. 👇
1
7
115
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Die nuutste siesoen van #LatWiel skop in April af! Stuur jou motorverwante vraag in en dalk beantwoord die aanbieders jou in die reeks? 🏎🚙
Tweet media one
0
1
106
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Aanvanklik dink jy dalk dat hierdie #JanBraai gereg net ’n nagereg-braaibroodjie is, maar eintlik kan jy hom met sukses vir ontbyt voorsit of bedien saam met tee. 🥪🔥 @JanBraai
0
5
105
@kykNETtv
kykNET TV
10 months
#RHOWL_Anita was nie baie gelukkig daaroor gewees dat sy nie ‘n glasie van dié “bubbles” kon geniet nie... 🥂 🥂 KLIK HIER. 👇
1
4
115
@kykNETtv
kykNET TV
6 years
Binnekort weer tyd vir #Koekedoortjie . Maar eers vat ons vyf met beoordelaar  @nicvwyk  en sy hart se punt. @marilouisguy   @huiskok @Mpatisserie @ROLKEMcolours @cocoafair @huisgenoot
2
12
82
@kykNETtv
kykNET TV
5 years
🥂 Vanjaar stap die @MultiChoice -groep weg met ’n rekord aantal #SAFTAs13 -benoemings. Baie geluk aan almal! Lees meer: 👉
1
12
105
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Wat vang liewe Lulu aan in vandeesweek se uitsending van #kykNETGMR ? 🤦‍♀️😱
0
5
104
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
. @waldimar bied sy mening oor die stand van die politiek in dié week se aflewering van #kykNETInGesprek .
3
8
96
@kykNETtv
kykNET TV
5 years
#kykNETGMR : Hier is jóú kans om enigiets vir @StephBaartman te vra oor haarself en natuurlik haar karakter – Bibi! 🤩🤩
Tweet media one
0
3
104
@kykNETtv
kykNET TV
2 years
Wil jy R50 000 ryker wees? 🤔 Speel dan saam op die @kyknettv -webblad om te wen met #RHOPTA en @Lotto_Star . KLIK HIER. 👇
1
5
107
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
🎤 #kykNETRZA : @karenzoid begin op Donderdag 16 April weer 'rock'. 🎸🤘
2
9
101
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
@divanbotha_ , aanbieder van kykNET se aktuele program, #Winslyn , wil graag besigheidseienaars in hierdie uitdagende tyd help. 👇👇 In watter bedryf doen jy besigheid, en wat is jou grootste uitdaging? Skakel Dinsdag 7 April in op Facebook waarin hy al jul vrae beantwoord.
Tweet media one
1
3
95
@kykNETtv
kykNET TV
10 months
🤩 🤩 As jy wil hoor hoe klink #RHOWL_Candice se liedjie moet jy vanaand inskakel vir die 12de episode van #RHOWL , maar KLIK HIER om meer uit te vind oor haar musiekloopbaan. 👇
4
1
108
@kykNETtv
kykNET TV
10 months
’n Tweede seisoen van #Plaasjapie is op pad! En as jy die verskil van ’n stoep-en-tee-boer en ’n murg-en-been-boer ken, is dié gewilde #kykNET -werklikheidsreeks jou kans. 👩‍🌾 🌽 SKRYF IN deur dié skakel te volg. 👇 @Ewan_Strydom
1
9
107
@kykNETtv
kykNET TV
5 years
#SAFTAs13 : 🙌🥂🎉 Aan al die kykNET-benoemdes: Baie geluk aan elkeen van julle! Ons ‘brag’ met julle by al ons vriende. #TROTS @SAFTAS1
2
13
97
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Kom ontmoet dié 2 Mika's, in hul 2 heelalle in die eerste episode van #Kompleks op Dinsdag 22 September om 20:30 🌍💫
1
4
98
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
#Suidooster : Wie is dié nuwe gesig in Ruiterbosch? 🤔🤔 @suidoostertv
1
1
96
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Elana sien iets baie duidelik raak wanneer sy terugkeer na Pretoria in vandeesweek se uitsending van #Binnelanders 😱 😨
1
4
92
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Hierdie #kykNETRZA weergawe van @spoegwolf se treffer 'Kort Donner' met @karenzoid & Danie du Toit het ons in vervoering 🤘🎸
1
2
91
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Skakel weeksaande om 18:00 in vir die varsste drama in #kykNETGMR . 🏈👇 @GMR_kykNet
0
0
88
@kykNETtv
kykNET TV
7 years
#BLITSBESOEK : Wie is eerste gebore: @MarcoSpaumer of @lecram ? Kom ons vind uit. Dankie, @FlitsTV . @BouwerBosch
1
14
80
@kykNETtv
kykNET TV
7 years
😋😋😋 Wat ’n heerlike #KOSBLIKIDEE ! Dankie, @heleenmeyer ! Probeer dit gerus self.
4
14
79
@kykNETtv
kykNET TV
4 years
Ontmoet die #EkstraMedium karakters wat jy beter gaan leer ken vanaf 22 September om 20:00 👇👇 *** #EkstraMedium is vanaf 23 Sept beskikbaar op Showmax
0
2
91
@kykNETtv
kykNET TV
2 years
Melyssa se raaiskoot was korrek! 💃 💃 Het jy geweet wat die antwoord op dié vraag was? 🤔 #WieWordnMiljoener
0
3
90
@kykNETtv
kykNET TV
7 years
Wil jy deelneem aan die nuwe bakreeks #Koekedoortjie ? Klik dan hier. @huiskok @marilouisguy @Olive_Pride
2
21
82